Voelgoed Inspirasievrou 2026
Dankie @VoelgoedMedia – ek is aangewys as een van hulle Top 50-inspirasievroue vir 2026!
Sal jy asseblief vir my STEM, die publiek se stemme word in ag geneem om die finaliste te kies, waaruit die uiteindelike wenner tydens die Pienk Tapyt-toekenningsgeleentheid aangewys sal word.
SMS die sleutelwoord INSPIRASIE, gevolg deur nommer “18” na:
33282 vir 1 stem (SMS-koste R1.50)
40131 vir 15 stemme (SMS-koste R20.00)
42030 vir 25 stemme (SMS-koste R30.00)
Kliek hier vir die bepalings en voorwaardes Terms and Conditions
Jy kan ook AANLYN stem, kliek https://voelgoed.co.za/inspirasievrou/
Stem nóú – en staan die kans om 1 van 5 dubbelkaartjies vir die Pienk Tapyt-toekenningsgeleentheid op 7 November te WEN!