Skip to content

Events

Voelgoed Inspirasievrou 2026

Dankie @VoelgoedMedia – ek is aangewys as een van hulle Top 50-inspirasievroue vir 2026!

Sal jy asseblief vir my STEM, die publiek se stemme word in ag geneem om die finaliste te kies, waaruit die uiteindelike wenner tydens die Pienk Tapyt-toekenningsgeleentheid aangewys sal word.

 

SMS die sleutelwoord INSPIRASIE, gevolg deur nommer “18” na:

33282 vir 1 stem (SMS-koste R1.50)

40131 vir 15 stemme (SMS-koste R20.00)

42030 vir 25 stemme (SMS-koste R30.00)

Kliek hier vir die bepalings en voorwaardes Terms and Conditions

 

Jy kan ook AANLYN stem, kliek https://voelgoed.co.za/inspirasievrou/

 

Stem nóú – en staan die kans om 1 van 5 dubbelkaartjies vir die Pienk Tapyt-toekenningsgeleentheid op 7 November te WEN!